Wat okal jy doen, doen alles tot eer van God ✞
Weeklikse Motivering
Hierdie week se Bybel versie
Maak elke week ‘n draai op hierdie blad en kyk uit vir die Bybel versie van die week.
CompCare Rugby Travel Academy
Rugby Travel spesialiseer in individuele rugbytoere oorsee waar die speler blootgestel sal word aan ‘n ander kultuur en die moontlikheid om sy loopbaan oorsee te bevorder.
Met sekere okkasies bied Rugby Travel beurse aan deur SkoleRugby! en het nog altyd sukses verhale gehad.
mySportCV
MySportCV is ‘n platform wat jong rugbyspelers toelaat om ‘n aanlyn Sport CV te skep wat deur sportagente, werwers en moontlike borge gesien kan word. Alle sport CV’s kan gedruk en gedeel word, sowel as ‘n aanlyn skakel wat gegenereer word om geselekteerde mense in staat te stel om jou aanlyn sport CV te sien. #Gesien #Opgemerk #KryJouMySportCV
SkoleRugby! volgelinge kry ‘premium membership’ vir ‘n jaar tydens sekere okkasies.
Bananaskinz
Bananaskinz is ‘n plaaslike sporthandelsmerk wat spesialiseer in en nie beperk is tot kompressieklere nie. Ons is ook ‘n amptelike borg van die Griekwas Rugby Curriebeker span met die amptelike ondersteuning van #myspelers.
SkoleRugby! en Bananaskinz het nog altyd goed saam gewerk as dit kom by kompetisies. Ons het alby die selfde eindoel en werk goed saam om vir spelers die kans te gee om Bananaskinz ‘apparel’ te kan kry. By tye gee hulle ook afslag aan SkoleRugby! volgelinge waar spelers gebruik daarvan kan maak.
Vernootskap Geleentheid
Ons kan saam werk!
Wil jy ook hierdie goeie band met ons vorm? Kom vandag nog in kontak en vind uit hoe jy betrokke kan raak en die blad ondersteun.
Vennootskap Geleentheid
Ons kan saam werk!
Wil jy ook hierdie goeie band met ons vorm? Maak vandag nog kontak en vind uit hoe jy betrokke kan raak en ons kan ondersteun.