‘n Positiewe blad met SkoleRugby! nuus
Kry al die nuutste skole rugby uitslae, bepalings en nuus op een plek!
Ons bring vir jou
01
Nuutste uitslae & bepalings
Bly op hoogte met die nuutste SkoleRugby! uitslae en bepalings. Maak ‘n draai op ons sosiale media en bly op hoogte.
03
Geleenthede
Wil jy deel wees van die SkoleRugby! familie? Maak vandag nog kontak en vind uit hoe jy betrokke kan raak.
Wat ons volgelinge sê
Skole rugby bied vir my die geleentheid om meer uit te vind oor skole rugby regoor die land sodat ek op datum is met alles tot betrekking met rugby in skole. Ek kry die nuutste uitslae en dit is n betroubare bron van inligting.
Ajay Lottering
SkoleRugby! Ambassadeur
Ek follow Skolerugby want dis n perfekte account vir spelers wat hulle talent wil wys op social media. Skolerugby het vir my die kaans gegee om n ambassador te wees en dit beteken baie vir my want dit kan help met my rugby CV een dag of met my werk CV.
Jeandre Overmeyer
SkoleRugby! Ambassadeur
Ek baat deur resultate te ontvang op die bol te bly met wedstryde wat oor die naweke gespeel word en ek ontmoet en leer nuwe spelers en mense ken.
Conradt Sevenster
SkoleRugby! Ambassadeur